Fichardtpark Laerskool AI Werkswinkel Please enable JavaScript in your browser to complete this form.Please enable JavaScript in your browser to complete this form.Voor Ons Werkswinkel by Fichardtpark Laerskool Net ‘n paar vrae sodat die dag vir al vier van julle werk, nie net vir die bemarkingskant nie. Vyf minute. Hoe meer spesifiek jy is, hoe meer gaan die werkswinkel voel asof dit vir jou lessenaar gebou is. Naam en vanFirstLast waaroor versigtig self Rol In een sin, hoe lyk 'n normale week vir jou by die skool?Waar staan jy nou met "AI-tools" soos ChatGPT of Claude? (Kies een.)Nog nooit regtig gebruik nie. Nuuskierig.Een of twee keer probeer.Gebruik dit nou en dan vir klein takies.Gebruik dit weekliks en wil skerper raak.Ek vermy dit doelbewus en wil weet hoekom ek dit nie moet doen nie.Watter van hierdie "tools" gebruik die skool reeds, of gebruik jy self? (Kies wat van toepassing is, plus "ander".)ChatGPT (free)ChatGPT (paid)GeminiClaude (free)Claude (Pro)GrokCanva (free)Canva (Pro)CapCutInShotWhatsApp BroadcastD6, ClassDojo of ‘n ander ouerkommunikasie-platform‘n CRM (HubSpot, Folk, of ander)Mailchimp of soortgelyke e-pos “tool”AnderWat is die een ding in jou week wat te veel tyd vat en wat jy graag korter wil hê? *Kies die twee goed wat jy die meeste uit die werkswinkel wil kry. (Kies twee.)Ouerkommunikasie → briewe, WhatsApp-boodskappe, nuusbrieweBemarking en inskrywings → captions, advertensies, antwoorde op navraeSportinhoud → wedstrydopsommings, Reels, wedstrydopdateringsBorge en donateurs → uitreik, opdaterings, hernuwingsStem en karakter → sodat Fichardtpark soos Fichardtpark klinkAI-beleid → wat is veilig, wat nie, wat sê ons vir ouersTyd spaar in die klaskamer → lesvoorbereiding, verslae, kommentaarNoem een regte opkomende ding by die skool waaroor jy graag op die dag self inhoud wil beplan of bou. * Is daar iets oor AI wat jou bekommer, of waaroor die skool gesê is om versigtig te wees?Submit